Deuteronomium 28:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+
33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+