Josua 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarop het die vors van die leër van Jehovah vir Josua gesê: “Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilig.” Dadelik het Josua dit gedoen.+
15 Daarop het die vors van die leër van Jehovah vir Josua gesê: “Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilig.” Dadelik het Josua dit gedoen.+