Josua 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die manne van Ai het van hulle omtrent ses-en-dertig man doodgemaak, en hulle het hulle van voor die poort tot by Sebaʹrim agtervolg+ en hulle op die afdraand bly doodmaak. Gevolglik het die hart van die volk begin smelt en soos water geword.+
5 En die manne van Ai het van hulle omtrent ses-en-dertig man doodgemaak, en hulle het hulle van voor die poort tot by Sebaʹrim agtervolg+ en hulle op die afdraand bly doodmaak. Gevolglik het die hart van die volk begin smelt en soos water geword.+