Josua 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet met Ai en met sy koning doen net soos jy met Jeʹrigo en sy koning gedoen het.+ Julle mag net sy buit en sy mak diere vir julle plunder.+ Stel vir jou ’n hinderlaag teen die stad aan sy agterkant op.”+
2 En jy moet met Ai en met sy koning doen net soos jy met Jeʹrigo en sy koning gedoen het.+ Julle mag net sy buit en sy mak diere vir julle plunder.+ Stel vir jou ’n hinderlaag teen die stad aan sy agterkant op.”+