Josua 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jehovah het vir Josua gesê: “Steek die werpspies wat in jou hand is, na Ai toe uit,+ want ek sal dit in jou hand gee.”+ Gevolglik het Josua die werpspies wat in sy hand was, na die stad toe uitgesteek.
18 En Jehovah het vir Josua gesê: “Steek die werpspies wat in jou hand is, na Ai toe uit,+ want ek sal dit in jou hand gee.”+ Gevolglik het Josua die werpspies wat in sy hand was, na die stad toe uitgesteek.