37 En hulle het dit ingeneem en dit met sy koning en al sy stede en elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan. Hy het nie ’n oorlewende laat oorbly nie, volgens alles wat hy met Eglon gedoen het. So het hy dit en elke siel wat daarin was, aan vernietiging oorgegee.+