Josua 13:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En die helfte van Giʹlead, en Asʹtarot+ en Edreʹï,+ die stede van die koninklike gebied van Og in Basan, het gegaan na die kinders van Magir,+ die seun van Manasʹse, na die helfte van die kinders van Magir volgens hulle families.
31 En die helfte van Giʹlead, en Asʹtarot+ en Edreʹï,+ die stede van die koninklike gebied van Og in Basan, het gegaan na die kinders van Magir,+ die seun van Manasʹse, na die helfte van die kinders van Magir volgens hulle families.