Josua 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het die manne opgestaan sodat hulle kon gaan, en Josua het dié wat die land sou gaan afteken, beveel+ en gesê: “Gaan en deurkruis die land en teken dit af en keer na my toe terug, en hier sal ek vir julle voor Jehovah in Silo+ die lot werp.”+
8 Toe het die manne opgestaan sodat hulle kon gaan, en Josua het dié wat die land sou gaan afteken, beveel+ en gesê: “Gaan en deurkruis die land en teken dit af en keer na my toe terug, en hier sal ek vir julle voor Jehovah in Silo+ die lot werp.”+