Josua 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en hulle het in Silo+ in die land Kanaän met hulle gepraat en gesê: “Jehovah het deur middel van Moses beveel dat stede aan ons gegee moet word om in te woon, tesame met hulle weivelde vir ons mak diere.”+
2 en hulle het in Silo+ in die land Kanaän met hulle gepraat en gesê: “Jehovah het deur middel van Moses beveel dat stede aan ons gegee moet word om in te woon, tesame met hulle weivelde vir ons mak diere.”+