Josua 24:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jehovah het al die volke, selfs die Amoriete, wat in die land gewoon het, voor ons uit verdryf.+ Wat ons betref, ook ons sal Jehovah dien, want hy is ons God.”+
18 En Jehovah het al die volke, selfs die Amoriete, wat in die land gewoon het, voor ons uit verdryf.+ Wat ons betref, ook ons sal Jehovah dien, want hy is ons God.”+