Josua 24:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En Israel het Jehovah gedien al die dae van Josua en al die dae van die ouer manne wie se dae tot ná dié van Josua voortgeduur het+ en wat al die werk van Jehovah geken het wat hy vir Israel gedoen het.+
31 En Israel het Jehovah gedien al die dae van Josua en al die dae van die ouer manne wie se dae tot ná dié van Josua voortgeduur het+ en wat al die werk van Jehovah geken het wat hy vir Israel gedoen het.+