Rigters 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarbenewens het hy die kinders van Ammon+ en Aʹmalek+ teen hulle versamel. Toe het hulle gegaan en Israel verslaan en die palmstad+ in besit geneem. Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:13 Die Wagtoring,1997/3/15, bl. 29
13 Daarbenewens het hy die kinders van Ammon+ en Aʹmalek+ teen hulle versamel. Toe het hulle gegaan en Israel verslaan en die palmstad+ in besit geneem.