Rigters 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Intussen het Ehud vir hom ’n swaard gemaak, en dit het twee snykante+ gehad en was ’n el lank. Toe het hy dit onder sy kleed aan sy regterheup gegord.+ Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:16 Die Wagtoring,2004/3/15, bl. 30
16 Intussen het Ehud vir hom ’n swaard gemaak, en dit het twee snykante+ gehad en was ’n el lank. Toe het hy dit onder sy kleed aan sy regterheup gegord.+