Rigters 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Seba en Salʹmunna gesê: “Staan self op en val ons aan, want soos ’n man is, so is sy mag.”+ Daarop het Giʹdeon opgestaan en Seba en Salʹmunna doodgemaak+ en die maanvormige sierade geneem wat aan die nekke van hulle kamele was.
21 Toe het Seba en Salʹmunna gesê: “Staan self op en val ons aan, want soos ’n man is, so is sy mag.”+ Daarop het Giʹdeon opgestaan en Seba en Salʹmunna doodgemaak+ en die maanvormige sierade geneem wat aan die nekke van hulle kamele was.