49 Daarop het al die manskappe ook elkeen vir hom ’n tak afgekap en Abimeʹleg gevolg. Toe het hulle dit teen die kelder gesit, en hulle het die kelder bo-op hulle aan die brand gesteek, sodat al die mense van die toring van Sigem ook gesterf het, ongeveer duisend manne en vroue.+