7 Maar hy het vir my gesê: ‘Kyk! Jy sal swanger wees, en jy sal beslis aan ’n seun geboorte gee.+ En moet dan nou nie wyn of sterk drank drink nie, en moenie iets onreins eet nie, want die kind sal ’n Nasireʹër van God word vandat hy die moederskoot verlaat tot die dag van sy dood.’”+