Rigters 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het vir hom gesê: “Nee, maar ons sal jou net vasbind, en ons sal jou in hulle hand gee; maar ons sal jou geensins doodmaak nie.” Daarop het hulle hom met twee nuwe toue gebind+ en hom uit die rots opgebring.
13 En hulle het vir hom gesê: “Nee, maar ons sal jou net vasbind, en ons sal jou in hulle hand gee; maar ons sal jou geensins doodmaak nie.” Daarop het hulle hom met twee nuwe toue gebind+ en hom uit die rots opgebring.