Rigters 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En daarna het hy ’n vrou in die Sorekstroomvallei liefgekry, en haar naam was Deliʹla.+