Rigters 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het sy vir hom gesê: “Hoe durf jy sê: ‘Ek het jou lief’,+ terwyl jou hart nie met my is nie? Jy het my nou al drie keer vir die gek gehou en nie vir my gesê waarin jou groot krag lê nie.”+
15 Toe het sy vir hom gesê: “Hoe durf jy sê: ‘Ek het jou lief’,+ terwyl jou hart nie met my is nie? Jy het my nou al drie keer vir die gek gehou en nie vir my gesê waarin jou groot krag lê nie.”+