Rut 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Bly vannag hier oor, en as hy jou môreoggend terugkoop,+ goed! Laat hy terugkoop. Maar as hy nie daarin behae skep om jou terug te koop nie, dan sal ek jou terugkoop, ja ek, so waar as Jehovah lewe.+ Bly lê tot die oggend.” Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:13 Volg hulle geloof na, bl. 48 Die Wagtoring,2012/10/1, bl. 22-23
13 Bly vannag hier oor, en as hy jou môreoggend terugkoop,+ goed! Laat hy terugkoop. Maar as hy nie daarin behae skep om jou terug te koop nie, dan sal ek jou terugkoop, ja ek, so waar as Jehovah lewe.+ Bly lê tot die oggend.”