1 Samuel 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Hanna opgestaan nadat hulle in Silo geëet en nadat hulle gedrink het, terwyl die priester Eli op die stoel by die deurpos van die tempel+ van Jehovah gesit het. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:9 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 15
9 Toe het Hanna opgestaan nadat hulle in Silo geëet en nadat hulle gedrink het, terwyl die priester Eli op die stoel by die deurpos van die tempel+ van Jehovah gesit het.