1 Samuel 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En nadat hulle dit daarheen oorgebring het, was die hand van Jehovah+ teen die stad met ’n baie groot verwarring, en hy het die manne van die stad begin tref, van klein tot groot, en aambeie+ het by hulle begin uitbreek.
9 En nadat hulle dit daarheen oorgebring het, was die hand van Jehovah+ teen die stad met ’n baie groot verwarring, en hy het die manne van die stad begin tref, van klein tot groot, en aambeie+ het by hulle begin uitbreek.