1 Samuel 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+
21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+