1 Samuel 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Is dit nie vandag die koringoes+ nie? Ek sal Jehovah aanroep+ sodat hy donderslae en reën sal gee;+ weet dan en sien dat julle kwaad oorvloedig is+ wat julle in die oë van Jehovah gedoen het deur vir julle ’n koning te vra.” 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:17 Volg hulle geloof na, bl. 59 Die Wagtoring,2010/10/1, bl. 14
17 Is dit nie vandag die koringoes+ nie? Ek sal Jehovah aanroep+ sodat hy donderslae en reën sal gee;+ weet dan en sien dat julle kwaad oorvloedig is+ wat julle in die oë van Jehovah gedoen het deur vir julle ’n koning te vra.”