-
1 Samuel 15:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Maar Saul en die manskappe het medelye gehad met Agag en met die beste van die kleinvee en die beeste+ en die vettes en met die ramme en met alles wat goed was, en hulle wou dié nie aan vernietiging oorgee nie.+ Wat al die goed betref wat veragtelik en verworpe was, dit het hulle aan vernietiging oorgegee.
-