1 Samuel 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme; 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:22 Die Wagtoring,2007/6/15, bl. 26-28
22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme;