1 Samuel 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar Samuel het gesê: “Hoe kan ek gaan? As Saul daarvan hoor, sal hy my beslis doodmaak.”+ En Jehovah het gesê: “Jy moet ’n jong koei uit die beeste saam met jou neem, en jy moet sê: ‘Ek het gekom om aan Jehovah ’n offerande te bring.’+
2 Maar Samuel het gesê: “Hoe kan ek gaan? As Saul daarvan hoor, sal hy my beslis doodmaak.”+ En Jehovah het gesê: “Jy moet ’n jong koei uit die beeste saam met jou neem, en jy moet sê: ‘Ek het gekom om aan Jehovah ’n offerande te bring.’+