1 Samuel 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy by Betlehem+ kom, het die ouer manne van die stad hom bewend+ tegemoetgegaan, en hulle het gesê: “Beteken u koms vrede?”+
4 En Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy by Betlehem+ kom, het die ouer manne van die stad hom bewend+ tegemoetgegaan, en hulle het gesê: “Beteken u koms vrede?”+