1 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:13 Die Wagtoring (Publieke uitgawe),nr. 5 2016, bl. 9
13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.