1 Samuel 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dawid was dan nou die seun van dié Efratiet+ uit Betlehem van Juda met die naam Isai. En hy het agt seuns gehad.+ En in die dae van Saul was die man reeds oud onder die manne.
12 Dawid was dan nou die seun van dié Efratiet+ uit Betlehem van Juda met die naam Isai. En hy het agt seuns gehad.+ En in die dae van Saul was die man reeds oud onder die manne.