1 Samuel 17:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En die Filistyn het opgestaan en bly kom en al hoe nader gekom om Dawid te ontmoet, en Dawid het hom begin haas en het in die rigting van die gevegslinie gehardloop om die Filistyn te ontmoet.+
48 En die Filistyn het opgestaan en bly kom en al hoe nader gekom om Dawid te ontmoet, en Dawid het hom begin haas en het in die rigting van die gevegslinie gehardloop om die Filistyn te ontmoet.+