1 Samuel 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En die vorste+ van die Filistyne het uitgetrek, en elke keer as hulle uitgetrek het, het Dawid omsigtiger+ as al die knegte van Saul opgetree; en sy naam het baie kosbaar geword.+
30 En die vorste+ van die Filistyne het uitgetrek, en elke keer as hulle uitgetrek het, het Dawid omsigtiger+ as al die knegte van Saul opgetree; en sy naam het baie kosbaar geword.+