1 Samuel 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+
10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+