1 Samuel 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Migal die terafimbeeld+ geneem en dit op die slaapbank gesit, en sy het ’n net van bokhaar op die plek vir sy kop gesit, waarna sy dit met ’n kleed bedek het. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 19:13 Die Wagtoring,2004/6/1, bl. 29
13 Toe het Migal die terafimbeeld+ geneem en dit op die slaapbank gesit, en sy het ’n net van bokhaar op die plek vir sy kop gesit, waarna sy dit met ’n kleed bedek het.