1 Samuel 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Uiteindelik het ook hy na Rama gegaan. Toe hy by die groot reënput kom wat in Segu is, het hy begin vra en gesê: “Waar is Samuel en Dawid?” Hierop het hulle gesê: “Daar in Najot+ in Rama.”
22 Uiteindelik het ook hy na Rama gegaan. Toe hy by die groot reënput kom wat in Segu is, het hy begin vra en gesê: “Waar is Samuel en Dawid?” Hierop het hulle gesê: “Daar in Najot+ in Rama.”