1 Samuel 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het ook sy klere uitgetrek, en ook hy het hom voor Samuel soos ’n profeet gedra, en hy het daardie hele dag en daardie hele nag naak bly lê.+ Daarom het hulle begin sê: “Is Saul ook onder die profete?”+
24 En hy het ook sy klere uitgetrek, en ook hy het hom voor Samuel soos ’n profeet gedra, en hy het daardie hele dag en daardie hele nag naak bly lê.+ Daarom het hulle begin sê: “Is Saul ook onder die profete?”+