1 Samuel 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 As jou vader my enigsins mis, dan moet jy sê: ‘Dawid het my dringend verlof gevra om gou na sy stad Betlehem+ te gaan, want daar het hulle ’n jaarlikse offerande vir die hele familie.’+
6 As jou vader my enigsins mis, dan moet jy sê: ‘Dawid het my dringend verlof gevra om gou na sy stad Betlehem+ te gaan, want daar het hulle ’n jaarlikse offerande vir die hele familie.’+