1 Samuel 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En jy moet liefderyke goedhartigheid teenoor jou kneg bewys,+ want jy het jou kneg saam met jou in ’n verbond+ van Jehovah gebring. Maar as daar ongeregtigheid in my is,+ moet jý my doodmaak, want waarom sou jy my na jou vader bring?”
8 En jy moet liefderyke goedhartigheid teenoor jou kneg bewys,+ want jy het jou kneg saam met jou in ’n verbond+ van Jehovah gebring. Maar as daar ongeregtigheid in my is,+ moet jý my doodmaak, want waarom sou jy my na jou vader bring?”