1 Samuel 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:6 Die Wagtoring,2005/3/15, bl. 30 2002/9/1, bl. 18 Grootste mens, hfst. 31
6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is.