1 Samuel 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom het hy hom voor hulle oë+ kranksinnig gehou+ en hom in hulle hand soos ’n waansinnige begin gedra en kruisies op die deure van die poort bly maak en sy speeksel in sy baard laat afloop. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:13 Die Wagtoring,2005/3/15, bl. 24
13 Daarom het hy hom voor hulle oë+ kranksinnig gehou+ en hom in hulle hand soos ’n waansinnige begin gedra en kruisies op die deure van die poort bly maak en sy speeksel in sy baard laat afloop.