1 Samuel 23:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Na verloop van tyd het Saul dié berig gekry: “Dawid het na Kehiʹla+ gekom.” En Saul het begin sê: “God het hom in my hand verkoop,+ want hy het homself opgesluit deur in ’n stad met deure en grendels in te kom.”
7 Na verloop van tyd het Saul dié berig gekry: “Dawid het na Kehiʹla+ gekom.” En Saul het begin sê: “God het hom in my hand verkoop,+ want hy het homself opgesluit deur in ’n stad met deure en grendels in te kom.”