1 Samuel 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+
14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+