1 Samuel 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vra u jong manne, en hulle sal vir u sê, sodat my jong manne guns in u oë kan vind, omdat ons op ’n goeie dag gekom het. Gee asseblief net aan u knegte en aan u seun Dawid wat u hand ook al mag vind.’”+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:8 Volg hulle geloof na, bl. 78 Die Wagtoring,2009/7/1, bl. 19
8 Vra u jong manne, en hulle sal vir u sê, sodat my jong manne guns in u oë kan vind, omdat ons op ’n goeie dag gekom het. Gee asseblief net aan u knegte en aan u seun Dawid wat u hand ook al mag vind.’”+