1 Samuel 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:10 Volg hulle geloof na, bl. 78 Die Wagtoring,2009/7/1, bl. 19
10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+