11 Wat man en vrou betref, Dawid het nie een laat lewe om hulle na Gat te bring nie, want hy het gesê: “Sodat hulle ons nie verklik en sê: ‘So het Dawid gedoen’ nie.”+ (En dit was sy handelswyse al die dae dat hy in die buitedistrikte van die Filistyne gewoon het.)