1 Samuel 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Samuel het gesterf, en die hele Israel het oor hom geweeklaag en hom in Rama, sy eie stad, begrawe.+ Wat Saul betref, hy het die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land verwyder.+
3 En Samuel het gesterf, en die hele Israel het oor hom geweeklaag en hom in Rama, sy eie stad, begrawe.+ Wat Saul betref, hy het die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land verwyder.+