1 Samuel 28:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En die vrou het ’n vetgemaakte kalf+ in die huis gehad. Toe het sy dit gou geslag+ en meel geneem en deeg geknie en daarvan ongesuurde koeke gebak.
24 En die vrou het ’n vetgemaakte kalf+ in die huis gehad. Toe het sy dit gou geslag+ en meel geneem en deeg geknie en daarvan ongesuurde koeke gebak.