1 Samuel 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dawid het derhalwe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod+ hier na my toe.” En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.
7 Dawid het derhalwe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod+ hier na my toe.” En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.