2 Samuel 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+
3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+