2 Samuel 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+
21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+